1
/
of
1
Kgosi Bookshelf
Griet, skryf 'n sprokie - Marita Van der Vyver
Griet, skryf 'n sprokie - Marita Van der Vyver
Regular price
R 50.00 ZAR
Regular price
R 70.00 ZAR
Sale price
R 50.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Condition: Pre-Loved
Language: Afrikaams
Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon.
As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.